Last weekend we celebrated the beautiful love story of Marlize and Johan. With a special surprise performance by Ricus Nel, it was an amazing weekend wedding for a beautiful couple.

Congratulations to the newlyweds!

Baie dankie vir ‘n fantastiese troue en dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. Ons sou nie so mooi dag kon gehad het sonder julle nie. Dankie vir al julle gasvryheid.

Mag julle en Lapeng so geseen word verder. Die baie liefde wat julle hier insit word verseker gesien. Dankie vir ‘n vreedsame naweek, die kos was so so lekker!

Marlize

Bride