Danelle & Dewald het hulle sprokies huweliksdag hier by Lapeng gevier op die 18de Mei 2019. Wat ‘n ongelooflike mooi dag, gedeel met hartsvriende en familie. Dankie vir die voorreg dat ons deel daarvan kon wees. Baie geluk aan die troupaartjie! Foto krediet – @AliciaLandmanPhotography Blomme – @MalifloraLydenburg